Kantoor Dame
Aviso de fuente externaen Precious Mkhatshwa
Ons is opsoek na ʼn professionele, vriendelike en gemotiveerde Kantoor Dame om ons span te versterk. VEREISTES: - Rekenaar vaardig wees (Excel, Word, E-pos, ens.) - Goeie kommunikasie en a...
Salario
No especificado
Ubicación
Mbombela, ZA
Tipo de empleo
Tiempo completo
Modalidad
No especificado
Kantoor Dame
Mbombela, ZA
Descripción del empleo
Ons is opsoek na ʼn professionele, vriendelike en gemotiveerde Kantoor Dame om ons span te versterk.
VEREISTES:
- Rekenaar vaardig wees (Excel, Word, E-pos, ens.)
- Goeie kommunikasie en administratiewe vaardighede
- Organised en kan multitask
- Eerlik, betroubaar en professioneel
- Ondervinding sal ʼn aanwins wees
WERKSURE:
Maandag tot Vrydae
TYD: 7:00 tot 16:30
Rekenaar vaardig wees
¿Es tuya esta vacante?
Reclámala gratis y recibe candidatos con video en CazVid.